Ouerondersteuning: Hoe om jou kind te help om by hoërskool aan te pas
Help jou kind om hoërskool met selfvertroue aan te pak. In hierdie webinaar saam met Hanlie Boshoff deel sy praktiese wenke oor tydbestuur, hoe om vriende te maak en die hantering van groepsdruk.