Custom search form
Custom search form

Gamification

Wat is “gamification” en hoekom kan dit ʼn verskil
in die werkplek meebring?

Wat is “gamification” en hoekom kan dit ʼn verskil in die werkplek meebring?

T1

“Gamification” is ʼn soort van spel wat ʼn maatskappy se mensehulpbronne-afdeling implementeer om vooropgestelde doelwitte te bereik. Dit het ʼn sielkundige impak op ʼn werknemer en lei gewoonlik tot motivering by werknemers om die aksie te herhaal.
Klik op die video om meer hieroor uit te vind.

T2
Hoe kan “gamification” toegepas word?

Daar is ʼn hele paar aspekte wat in ag geneem moet word wanneer ʼn mensehulpbronne-afdeling “gamification” as ʼn strategie wil implementeer. Wanneer hierdie tipe strategie geïmplementeer word moet daar ʼn gestruktureerde benadering gevolg word. Klik op die video om te sien hoe dit gedoen kan word.

T3
Die sielkunde agter “gamification”

“Gamification” is nie net die speel van speletjies nie. Dit is gegrond in sielkundige konsepte en beginsels van motivering. Wanneer dit reg geïmplementeer word is daar ʼn daadwerklike sielkundige uitwerking op personeel en die resultate kan baie positief wees. Kyk gerus die video om uit te vind hoekom dit so goed werk.

T4
“Gamification” wat personeelbetrokkenheid bevorder

Daar is heelwat voordele verbonde aan die implementering van ʼn “gamification”-strategie en die goeie nuus is dat al hierdie voordele bydra tot die bevordering van personeelbetrokkenheid. Moenie verder daaroor wonder nie. Kyk dié video om meer oor hierdie voordele uit te vind.

T5
Wenke vir die implementering van ʼn “gamification”-strategie

Die doelwit van enige “gamification”-strategie is om personeelbetrokkenheid en produktiwiteit te verhoog. In hierdie video is ʼn paar wenke wat jy ingedagte kan hou om so ʼn strategie suksesvol te implementeer.

Hier is hoe “gamification” personeelbetrokkenheid verhoog:

1

ʼn Werknemer
voltooi ʼn taak en
ontvang ʼn
beloning daarvoor.

2

Die beloning laat die
werknemer goed voel.

3

Hierdie gevoel motiveer die werknemer
om weer die taak te voltooi.

5

Hierdie siklus vorm ʼn volgehoue patroon van
verhoogde personeelbetrokkenheid.

4

Wanneer die taak voltooi word, voel die
werknemer weer goed daaroor.

Hier is hoe
“gamification”
personeelbetrokkenheid
verhoog:

1

ʼn Werknemer voltooi ʼn taak en ontvang ʼn beloning daarvoor.

2

Die beloning laat die werknemer goed voel.

4

Wanneer die taak voltooi word, voel die werknemer weer goed daaroor.

3

Hierdie gevoel motiveer die werknemer om weer die taak te voltooi.

5

Hierdie siklus vorm ʼn volgehoue patroon van verhoogde personeelbetrokkenheid.